WP Rugby O/16 Dogters

Die twee dogters, Chanté Groenewalt en Chuma  Mshweshwe,  is opgeneem in die WP o/16 dogters rugbyspan wat gedurende die Junie vakansie (6 – 11 Julie 2014) aan die Nasionale Toernooi vir o/16 dogters gaan deelneem te Durban. 

ID - Dokumente

Die ID projek is een van die doelstellings van Lewensoriëntering vir all die graad tiens. Die besoek van ‘n fotograaf en die Departement van Binnelandse Sake (Bellville), is jaarliks ‘n belangrike datum op die skoolkalender. Leerders is toenemend bewus van die belangrikheid van ‘n identiteitsdokument. Dit is immers die eerste stap tot registrasie as kieser. Met die volgende verkiesing kan die leerders hulle plek as waardige stemgeregtigdes inneem om hulle bydrae as goeie burgers van SA te maak.

A GOOD WEEKEND FOR RUGBY

 

ED under 15 rugby team beat Parow High 17 - 15.

Man of the Match was awarded to two players: Kwezi (forwards) and Kyle Snyders (backline).

EDHS under 19A team won 31 - 26.

O/19 Rugby BORG

Rudolf de Villiers (middel) van Safetygrip in Wellington is die borg van die O/19 Rugby span se nuwe rugby truie.

Hier is die manne, met het hulle borg en afrigters, in hulle spogerige nuwe truie.  

                                          KOOR            


Die koor, onderleiding van Me I. van Zyl, se eerste optrede hierdie jaar was tydens die Tygerberg Internationale Eisteddfod op 15 Mei 2014. Die koor het 'n uitstekende 88% as gemiddelde behaal en die beoordeelaars was baie beïndruk.

AURORA SAYS GOODBYE

Aurora Piccardo, the exchange student from Milan , Italy has returned home after spending a year at Eben Dönges.

She said that she enjoyed her stay in South Africa especially the friendly people she met.

JUNIOR SHODAN

Robyn Ross, grade 10, attained her Junior Shodan in Goju Ryu Karate after a 12 hour grading. 

RACHEL's ANGELS CAMP

Rachel's Angels learners attended a camp held at Club Mykonos, Langebaan.

Above: Here they are with their mentors, students from SU.

The boys ready for breakfast. 

WP RUGBY GIRLS

Chuma Mshweshwe and Akhona Ntozeni has been selected to represent Western Province in the under 16 Girls Rugby squad.

WP RUGBY GIRLS COACH

 Mr. L. Quickfall has been selected as the WP u/16 Girls Rugby coach. 

 

EBEN DöNGES SPORTSDAG

Saterdag het EDHS sy jaarlikse sportdag gehou en ten spyte van die reën het die spanne dit hard onder mekaar uitgespook.

SOKKER

NETBAL

                

RUGBY

HOKKIE

 

Events Calendar

Contact the School

Address:

Eben Donges High School, Van Der Bylstraat, Kraaifontein, 7569

Telephone:

+27 21 988 7430

Facsimile:

+27 21 988 1441

Email: head@edonges.org.za

Downloads and Links

Click to go to Sport in Life - Back to Basics Visit Sport in Life - Back to Basics
Click to go to Cape Schools Click to go to Cape Schools
Click to go to towncaptain.com Visit Eben Donges on The Town Captain. Connecting our community.

Did you know?

This website is best viewed with a modern browser on your PC or cellphone.